Hey what are we doing?
OK the jazzy one
Dale, Ek gaan hom in afrikaans sing
Kom saam met my ons sal die lede agter laat
Kom saam met my en ons sal sien wat gebeur
Ons is so bly dit is die einde van die plaat
Kom saam met my ons wil dit alles beter maak
Jy kan hier bly sodra jy alles kan beleef
die plaat's verby en ons soek 'n koue bier
Kom drink met my daar is so veel om oor te praat
Kom saam met my ons wil dit alles beter maak
Ons wil dit alles beter maak X 2 maar ons kan nie
---------------------------------------------------------------------------------------------
If you find any error in << Kom Saam Met My (Bouns Track) >>
please
let us know. Thank You !
Seether - Kom Saam Met My (Bouns Track)
lyrics is property of its respective owners.