Juanita du Plessis

Juanita du Plessis - 'n Handjie vol van jou lyrics

Your rating:
Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou

‘n Hartjie in die wasem van die spieël
‘n Briefie om te sê jy dink aan my
‘n Hand wat saggies raak aan myne
Wanneer niemand anders sien
Wat doen ek om jou te verdien

Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou

Stilte as die son vir ons kom nagsê
‘n Oomblik wat ons weet wat ons wil hê
Glimlag duisend woorde vol
Wanneer niemand anders hoor
Waar het ek my hart verloor

Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou

Net ‘n bietjie liefde, net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou
Net ‘n bietjie water om die honger weg te hou
Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou

Net ‘n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n bietjie liefde
Net ‘n handjievol van jou
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Juanita Records (3)

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Covered by: Marlane (2014, Dutch)

Appearing on: Engel van my hart

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found